UNDER OFFER
24 PhotosMapped
R650,000
2 Bedroom Sectional Title For Sale in Mookgopong Rural
Pragtige aftree woning te koop in Die Oog Aftree Oord.Hierdie pragtige rondawel bied meer as net die gewone. Dis gerieflik en maklik onderhoubaar.
Die huis bied ‘n oop plan sitkamer met plek vir eetkamer en oop plan kombuis. Die kombuis het...