We-R-Real Estate Logo

19 Properties

Spesiale eiendom vir spesiale eienaar
14 Photos
R3,360,000

3 Bedroom Freestanding For Sale in Mookgopong

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  2
Floor Size  260m²
Land Size  550m²
Ekskusiewe eiendom met prag uitsig
3 slaapkamer 2 badakamers sitkamer eetkamer stoep vir onthaal area kroeg ingebou baie kaste
Groot oop plan kombuis met aparte opwas baie spasie dubbel motorhuis met ingeboude kaste 2 afdakke baie parkering....
Hierdie uitnemende eiendom gelee in die Hartjie van Die Waterberge Bosveld.
18 Photos
R3,270,000

3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

1 Die Oog Retirement Village, R521 Mineral road R521 Mookgophong
Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  170m²
Land Size  550m²
Ekskusief 3 slaapkamer 2 volbadkamers Ruim slaapkamers 3 leefares uitkyk op tuin pragtige kombuis met aparte opwas. Groot studeer kamer privaat .2 Afdakke en baie parkeer area.
Ruim buite kuier area met ingeboude braai en pragtige uitsig op...
Pragtige 3 Slaapkamers te Koop in Aftree-Landgoed
9 Photos Mapped
R2,930,000

3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  227m²
Land Size  450m²
Besoek hierdie pragtige Aftree woning in die Oog Aftree Landgoed met uitsig in die natuurlike spruit.
Prag 3 slaapkamer 2 badkamer sitkamer eetkamer kombuis aparte opwas stoep met binne braai en buite stoep met buite braai
Baie ekstras 1 toesluit motorhuis...
Netjiese moderne pragtige 3 Slaapkamer woning in Die Oog Afree-landgoed .
22 Photos Mapped
R2,750,000

3 Bedroom Sectional Title For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  185m²
Land Size  400m²
Netjiese moderne pragtige 3 Slaapkamer woning in Die Oog Afree-landgoed.

Hierdie pragtige woning is baie privaat en ontwerp vir ontspanne bosveldlewe met oop ruimtes. Hier sal jy 'n rustige omgewing met gemoedsrus ervaar vir jou goue jare in die...
Hierdie eksklusiewe eenheid in die Hard van die Bosveld
UNDER OFFER
3 Photos Mapped
R2,650,000

3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  2
Floor Size  212m²
Land Size  500m²
Hierdie is n Eenheid wat jou hart begeer .
Pragtige natuur skoon waar die Njalas Rooibokke Bosbokke by jou voorstoep gesien kan word.
Die eenheid beskik oor 3 slaapkamer 2 vol badkamers sitkamer eetkamer toegeboude stoep met ingeboude braai en...
Pragtige moderne Huis in die hartjie van die Bosveld in Die Oog Aftree-Landgoed.
33 Photos Mapped
R2,100,000

3 Bedroom Freestanding For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  157m²
Land Size  300m²
Pragtige moderne Huis in die hartjie van die Bosveld in Die Oog Aftree-Landgoed.

Hierdie is ’n baie ekslusiewe eiendom in ’n uitmuntende toestand, pragtige afwerkings en reg om in te trek. Loopafstand na die wonderskoon natuur om jou en omring...
Modern Aftree Eenheid op Platteland
UNDER OFFER
11 Photos Mapped
R1,750,000

3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  138m²
Land Size  450m²
Moderne 3 slaapkamers 2 badkamers sit/eetkamer kombuis oop plan ,stoep met ingeboude braai en kaste
1 toesluit motorhuis plus dubbel afdakke privaat tuin.
Solar sisteem watertenks sonverhitting stelsel .
Gerieflike Ruim woonhuis
14 Photos
R1,620,000

3 Bedroom Freestanding For Sale in Mookgopong

Bedrooms  3
Bathrooms  3
Garages  1
Floor Size  153m²
Land Size  450m²
Hierdie uitsorderlike eenheid bied 3 slaapkamer 3 badkamers sitkamer eetkamer kombuis stoep met ingeboude braai Ruim kombuis met spens en aparte opwaskamer 1 toesluit motorhuis en afdak .
Privaat tuin .0
Gerieflike ruim woonhuis gelee by Die Oog Aftree LANDGOED
9 Photos Mapped
R1,599,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  130m²
Land Size  550m²
Pragtige 2 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer oop plan kombuis met groot son stoep toegemaak met opvou glas deure ingeboude braai 1 motorhuis en parkeer plek in die Bosveld gelee met die pragtige natuurskoon en baie bome.
Pragtige uitsig op berg stil rustige area .Bosveld admosfeer veilig skoon en soveel om op te noem.
TENDERPRIVATE SALE
12 Photos Mapped
TENDER

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  110m²
Land Size  450m²
Hierdie pragtige eenheid bied 2 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer oopplan kombuis baie kaste.
Ingeboude braai 1 motorhuis met afdak pragtige tuin met baie voels. Boomryke area wild loop op jou voorstoep
Goeie sekuriteit en baie...
1 - 10 OF 19