We-R-Real Estate Logo

25 Properties

Aftree Eenheid
5 Photos
R890,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  89m²
Land Size  300m²
Hierdie spesiale eenheid met genoegsame verbeterings veiligheid rustigheid bied 2 slaapkamers 2 badkamers sit/eetkamer kombuis groot toegeboude lapa met ingeboude braai 1 afdak gerieflik naby al die fasiliteite.
Die Oog Aftreelandgoed
10 Photos
R770,000

2.5 Bedroom House For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2.5
Bathrooms  1
Garages  -
Floor Size  70m²
Land Size  280m²
Ervaar die bekoring van bosveldlewe in hierdie karaktervolle grasdak-chalet, ideaal vir iemand wat op soek is na ’n gesellige en praktiese eiendom met ’n rustieke atmosfeer. Die chalet beskik oor 2,5 slaapkamers, met ’n bykomende solderarea...
Pragtige Aftree Huis
8 Photos Mapped
R580,000

1 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  1
Bathrooms  1
Garages  -
Floor Size  55m²
Land Size  350m²
Hierdie is soos om op vakansie te wees . Pragtige nuut opgegradeer net reg om in te trek naby al die fasiliteite stil rustige area .
Aftree huisie in die Bosveld Die Oog Aftree LANDGOED
6 Photos Mapped
R498,000

1 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  1
Bathrooms  1
Garages  -
Floor Size  50m²
Land Size  300m²
Moenie hierdie een mis nie in n Veiligheids kompleks Aftree met geen sorge. 1 Slaapkamer 1 badkamer oop plan sitkamer kombuis . Lapa met ingeboude braai naby al die fasiliteite.
Die Oog Aftreelandgoed
8 Photos Mapped
R480,000

1.5 Bedroom House For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  1.5
Bathrooms  1
Garages  -
Floor Size  57m²
Land Size  200m²
Ontsnap na die rustigheid van die bosveld. Die eiendom bied ’n gemaklike 1.5 slaapkamers, badkamer, kombuisie en eetarea, met ’n heerlike buite-area met ingeboude braai onder die bome. ’n Ideale plek om te ontspan en die natuur te geniet, ook...
21 - 25 OF 25