We-R-Real Estate Logo

10 Properties

Outstanding Agricultural Holding on the fringe of town.
EXCLUSIVE MANDATE
25 Photos Mapped
R2,650,000

3 Bedroom House For Sale in Mookgopong

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  3
Floor Size  300m²
Land Size  12.80Ha
Bushveld Tranquillity Meets Income Potential in Mookgophong, Limpopo
Escape the city hustle and embrace the serene Limpopo lifestyle with this exceptional 12-hectare smallholding, perfectly situated in the highly sought-after Mookgophong area....
Charming 3-bedroom retirement unit for sale in Mookgopong—ideal for serene, comfortable living!
NO TRANSFER DUTY
1 Photo Video
R2,250,000

3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  179m²
Land Size  400m²
**Discover Your Dream Retirement Retreat in Mookgopong!**

Welcome to your new sanctuary—an exquisite 3-bedroom retirement unit nestled in the serene landscapes of Mookgopong. This charming property is designed not just as a home but as a...
Pragtige 3 slaapkamer woning by Die Wilgers Aftree Oord
21 Photos Mapped
R1,990,000

3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Die Wilgers

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  2
Floor Size  131m²
Land Size  500m²
Jou Veilige Hawe in Die Wilgers Aftree-oord – Waar Styl en Gemoedsrus Ontmoet

Prys: R1 990 000

Ontdek die perfekte balans tussen 'n aktiewe leefstyl en absolute vrede in hierdie pragtige 3-slaapkamer woning. Geleë in die gesogte...
Netjiese, moderne 2 slaapkamer woning by Die Oog Aftree-Landgoed.
PRICE REDUCED
30 Photos Mapped
R1,450,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  102m²
Land Size  300m²
Netjiese aftree huis in 'n uitstekende toestand in die hartjie van die Bosveld.

Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskone...
Skaars twee slaapkamer staandak woning!
EXCLUSIVE MANDATE
31 Photos Mapped
R1,350,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  1
Garages  1
Floor Size  93m²
Land Size  350m²
Ontsnap na die rustigheid van die Bosveld met hierdie besonder netjiese en skaars tweeslaapkamer-woning in die gewilde Die Oog Aftree Landgoed — ’n plek waar gemaklike aftrede en natuurskoon hand aan hand gaan.

Die woning bied ’n...
Pragtige 2 slaapkamer woning by Die Oog Aftree-Landgoed.
43 Photos Mapped
R985,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  84m²
Land Size  350m²
Pragtige 2 slaapkamer woning by Die Oog Aftree-Landgoed.

Knus aftree huis in die hartjie van die Bosveld.

Hierdie is ‘n baie eksklusiewe, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat...
Ten volle gemeubileerde aftreehuis by Die Oog.
EXCLUSIVE MANDATE
16 Photos Mapped
R960,000

2 Bedroom Bungalow For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  1
Garages  -
Land Size  250m²
Netjiese, ten volle gemeubileerde aftree huis in 'n uitstekende toestand in die hartjie van die Bosveld.

Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys....
Pragtige 2 slaapkamer woning by Die Oog Aftree-Landgoed.
PRICE REDUCED
EXCLUSIVE MANDATE
25 Photos Mapped
R769,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  1
Garages  -
Floor Size  74m²
Land Size  350m²
Netjiese aftree huis in die hartjie van die Bosveld.

Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskone natuur om jou, omring deur...
Knus twee slaapkamer aftree eenheid in die gesogte Die Oog  Aftree Landgoed.
26 Photos Mapped
R660,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  1
Garages  1
Floor Size  58m²
Land Size  300m²
Netjiese aftree huis in die hartjie van die Bosveld.

Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskone natuur om jou, omring deur...
Laaste beskibare erf `n gesogte fase van Die Oog aftree landgoed
EXCLUSIVE MANDATE
3 Photos Mapped Plans
R350,000

350m² Vacant Land For Sale in Mookgopong Rural

Floor Size  133m²
Land Size  350m²
Strategies gelee hoekerf in 'n baie gesogte deel van die Oog Aftreelandgoed. Goedgekeurde bouplan vir 'n ruim twee slaapkamer, twee badkamer, groot leefarea, stoep en enkel toesluitmotorhuis. Minder as 100 meter van die beplande midsorgeenheid gelee.
1 - 10 OF 10