
18 Photos
R3,270,000
3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
1 Die Oog Retirement Village, R521 Mineral road R521 Mookgophong
Ekskusief 3 slaapkamer 2 volbadkamers Ruim slaapkamers 3 leefares uitkyk op tuin pragtige kombuis met aparte opwas. Groot studeer kamer privaat .2 Afdakke en baie parkeer area.Ruim buite kuier area met ingeboude braai en pragtige uitsig op...

22 PhotosMapped
R2,750,000
3 Bedroom Sectional Title For Sale in Mookgopong Rural
Netjiese moderne pragtige 3 Slaapkamer woning in Die Oog Afree-landgoed.Hierdie pragtige woning is baie privaat en ontwerp vir ontspanne bosveldlewe met oop ruimtes. Hier sal jy 'n rustige omgewing met gemoedsrus ervaar vir jou goue jare in die...

16 PhotosMapped
R2,700,000
3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Jou droomhuis in die Hartjie van die BosveldPragtige ruim woonhuis net reg om in te trek
Groot tuin baie bome en pragtige voel lewe
Kom drink jou koffie in hierdie rustige privaat tuin.
Vir die res van jou lewe
Al ons fasiliteite op...

UNDER OFFER
3 PhotosMapped
R2,650,000
3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Hierdie is n Eenheid wat jou hart begeer .Pragtige natuur skoon waar die Njalas Rooibokke Bosbokke by jou voorstoep gesien kan word.
Die eenheid beskik oor 3 slaapkamer 2 vol badkamers sitkamer eetkamer toegeboude stoep met ingeboude braai en...

17 PhotosMapped
R2,450,000
3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Ruim 3 slaapkamer eenheid baie modern en lig 2 badkamers ruim sit/eetkamer oopplan kombuis baie kaste .Gerieflike binne braai met skuifdeure na privaat tuin .
Reg om in te trek solar sisteem .
Bosveld admosfeer stil rustige area...

33 PhotosMapped
R2,100,000
3 Bedroom Freestanding For Sale in Mookgopong Rural
Pragtige moderne Huis in die hartjie van die Bosveld in Die Oog Aftree-Landgoed.Hierdie is ’n baie ekslusiewe eiendom in ’n uitmuntende toestand, pragtige afwerkings en reg om in te trek. Loopafstand na die wonderskoon natuur om jou en omring...

15 PhotosMapped
R1,750,000
3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
iS u reg vir AftreeHierdie gerieflike 3 slaapkamer 2 badkamer rolstoel vriendelike eenheid goeie sekuriteit al die fasiliteite tot jou beskikking .
GROOT stoep toegemaak met gaas baie privaat .
Net reg om in te trek .

UNDER OFFER
11 PhotosMapped
R1,750,000
3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Moderne 3 slaapkamers 2 badkamers sit/eetkamer kombuis oop plan ,stoep met ingeboude braai en kaste1 toesluit motorhuis plus dubbel afdakke privaat tuin.
Solar sisteem watertenks sonverhitting stelsel .

32 PhotosMapped
R1,700,000
3 Bedroom Freestanding For Sale in Mookgopong Rural
Pragtige Aftree Huis in die hartjie van die Bosveld in Die Oog Aftree-Landgoed.Hierdie is ’n baie ekslusiewe eiendom in ’n uitmuntende toestand, pragtige afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskoon natuur om jou,...

12 PhotosMapped
R1,650,000
3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Hierdie Aftree eenheid is gerieflik vir die persone wat nog baie rondreis .Moderne 3 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer oopplan kombuis aparte stoep met ingeboude braai .
24 h sekuriteit baie wandelpaaie
Pragtige koelte bome baie voels...