9 PhotosMappedPlans
R1,095,000
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Hierdie eenheid is gelee naby al die fasiliteite ruim 2 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer kombuis baie kaste groot lapa met ingeboude braai en toegemaak met seile 2 afdakke baie privaat en rustig.
11 PhotosMappedPlans
R1,080,000
2 Bedroom House For Sale in Mookgopong Rural
Eiendomskenmerke Gemaklike en ruim leefareas Goed toegeruste kombuis met voldoende kasruimte Ruim slaapkamers met ingeboude kaste Badkamers met bad- en stortgeriewe...
7 PhotosMapped
R1,031,000
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Rustigheid van die Bosveld n vakansie admosfeer veiligheid en skoonlug en omgee mense hierdie pragtige eenheid kan jou tuiste in die Natuur wees. 2 slaapkamer 2 badkamer sitkamer eetkamer pragtige kombuis baie kaste Lapa met ingeboude braai privaat...
43 PhotosMapped
R985,000
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Pragtige 2 slaapkamer woning by Die Oog Aftree-Landgoed. Knus aftree huis in die hartjie van die Bosveld. Hierdie is ‘n baie eksklusiewe, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat...
16 PhotosMapped
R960,000
2 Bedroom Bungalow For Sale in Mookgopong Rural
Netjiese, ten volle gemeubileerde aftree huis in 'n uitstekende toestand in die hartjie van die Bosveld. Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys....
11 PhotosMapped
R950,000
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Hierdie pragtige 2 slaapkamer 2 badkamer oopplan kombuis met sit/eetkamer ruim lapa met ingeboude braai toegemaak met seile 1 Afdak toegerus met inverter batterye en sonpanele asook n gas geyser vir jou eie gerief. Hierdie eenheid is gelee in die...
8 PhotosMapped
R930,000
2 Bedroom Sectional Title For Sale in Mookgopong Rural
Hierdie pragtige eenheid net geskik vir Aftrede In die Bosveld atmosfeer Naby al die fasiliteite 2 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer kombuis lapa en 1 afdak. Fsiliteite soos warm swembad winkel op perseel eetsaal sorgsentrum wildskamp te veel...
15 PhotosMapped
R899,000
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Pragtige Grasdakhuis te Koop in Gesogte Oog Aftreelandgoed. Sjarmante en gerieflike aftree-opsie in 'n gevestigde omgewing. Hierdie lieflike grasdakeiendoms is perfek geleë in die hoogs gesogte Oog Aftreelandgoed. Die eiendom is stapafstand...
12 PhotosMapped
R899,000
2 Bedroom House For Sale in Mookgopong Rural
In die Bos met pragtige uitsig Bokkies op jou voorstoep Pragtige koelte bome heerlike vars lug.Gerieflike eenheid met 2 slaapkamer 2 badkamer studeerkamer ruim sitkamer stoep patio met buite braai Aftree met gemoedsrus veilige sekuriteits kompleks...
10 Photos
R770,000