We-R-Real Estate Logo

9 Houses For Sale in Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo

Die Oog Retirement Village
5 Photos Mapped
R2,940,000

3 Bedroom House For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  215m²
Land Size  850m²
Family Lifestyle Medical Peace of Mind Sectional Title investment for capital growth and rental opportunities Focus on Active Aging with facilities, services and support programs Open and safe spaces with...
Die Oog Aftreelandgoed
14 Photos Mapped
R2,550,000

3 Bedroom House For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  151m²
Land Size  550m²
Ontdek hierdie pragtige, goed versorgde woning wat moderne gerief en rustige elegansie kombineer. Die eiendom bied ruim, ligte leefareas, ’n moderne kombuis, gemaklike slaapkamers met ingeboude kaste en ’n netjiese, private tuin. Die ruim stoep...
Die Oog Aftreelandgoed
15 Photos Mapped
R1,999,000

2 Bedroom House For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  122m²
Land Size  380m²
Hierdie mooi versorgde woning bied gemaklike leefruimtes met ’n ruim sit- en eetkamer, goed toegeruste slaapkamers, moderne badkamers en voldoende ingeboude kaste. Groot vensters en skuifdeure sorg vir baie natuurlike lig, terwyl die privaat,...
Die Oog Aftreelandgoed
EXCLUSIVE MANDATE
15 Photos Mapped
R1,500,000

3 Bedroom House For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  2
Floor Size  126m²
Land Size  450m²
Hierdie ruim 3-slaapkamer, 2-badkamerhuis bied gemaklike en praktiese leefruimte, ideaal en aangename kombinasie en uitstekende aftreegeleentheid. Die eiendom beskik twee motorhuise ’n privaat tuin en die huis bied gemak, funksionaliteit en...
Die Oog Aftreelandgoed
11 Photos Mapped
R1,280,000

2 Bedroom House For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  98m²
Land Size  350m²
Hierdie netjiese en gerieflike woning bied ’n verwelkomende atmosfeer en praktiese leefruimtes Die huis beskik oor ruim slaapkamers met ingeboude kaste, asook badkamers met geteëlde afwerkings. Die kombuis spog met donker houtkaste,...
Die Oog Aftreelandgoed
11 Photos Mapped Plans
R1,080,000

2 Bedroom House For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  98m²
Land Size  250m²
Eiendomskenmerke Gemaklike en ruim leefareas Goed toegeruste kombuis met voldoende kasruimte Ruim slaapkamers met ingeboude kaste Badkamers met bad- en stortgeriewe...
Die Oog Aftreelandgoed
SOLE MANDATE
12 Photos Mapped
R899,000

2 Bedroom House For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  98m²
Land Size  350m²
In die Bos met pragtige uitsig Bokkies op jou voorstoep Pragtige koelte bome heerlike vars lug.Gerieflike eenheid met 2 slaapkamer 2 badkamer studeerkamer ruim sitkamer stoep patio met buite braai Aftree met gemoedsrus veilige sekuriteits kompleks...
Die Oog Aftreelandgoed
10 Photos
R770,000

2.5 Bedroom House For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2.5
Bathrooms  1
Garages  -
Floor Size  70m²
Land Size  280m²
Ervaar die bekoring van bosveldlewe in hierdie karaktervolle grasdak-chalet, ideaal vir iemand wat op soek is na ’n gesellige en praktiese eiendom met ’n rustieke atmosfeer. Die chalet beskik oor 2,5 slaapkamers, met ’n bykomende solderarea...
Die Oog Aftreelandgoed
8 Photos Mapped
R480,000

1.5 Bedroom House For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  1.5
Bathrooms  1
Garages  -
Floor Size  57m²
Land Size  200m²
Ontsnap na die rustigheid van die bosveld. Die eiendom bied ’n gemaklike 1.5 slaapkamers, badkamer, kombuisie en eetarea, met ’n heerlike buite-area met ingeboude braai onder die bome. ’n Ideale plek om te ontspan en die natuur te geniet, ook...
1 - 9 OF 9