We-R-Real Estate Logo

4 Sectional Titles For Sale in Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo

Netjiese moderne pragtige 3 Slaapkamer woning in Die Oog Afree-landgoed .
22 Photos Mapped
R2,750,000

3 Bedroom Sectional Title For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  185m²
Land Size  400m²
Netjiese moderne pragtige 3 Slaapkamer woning in Die Oog Afree-landgoed.

Hierdie pragtige woning is baie privaat en ontwerp vir ontspanne bosveldlewe met oop ruimtes. Hier sal jy 'n rustige omgewing met gemoedsrus ervaar vir jou goue jare in die...
Pragtige eenheid In die hartjie van die Bosveld .Die Oog Aftree Landgoed
SOLE MANDATE
14 Photos Mapped
R1,580,000

2 Bedroom Sectional Title For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  119m²
Land Size  450m²
Hierdie ruim Teeldak woning bied 2 slaapkamer 2 badkamer sitkamer oopplan kombuis Stoep met ingeboude braai pragtige gevestigde tuin
Water tenk vir ekstra water .Solar installasie, songeyser asook n waterverkoeling stelsel vir die warm dae. 1 Motorhuis plus 1 Afdak
Rustige stil area ....
Boomryke area met baie voels  woonhuis gelee by Die Oog Aftree LANDGOED
8 Photos Mapped
R930,000

2 Bedroom Sectional Title For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  89m²
Land Size  300m²
Hierdie pragtige eenheid net geskik vir Aftrede In die Bosveld atmosfeer
Naby al die fasiliteite
2 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer kombuis lapa en 1 afdak.
Fsiliteite soos warm swembad winkel op perseel eetsaal sorgsentrum wildskamp te veel...
Aftree huis in die Bosveld by Die Oog Aftree- Landgoed
16 Photos Mapped
R600,000

2 Bedroom Sectional Title For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  1
Garages  -
Floor Size  71m²
Land Size  250m²
Pragtige aftree woning te koop in Die Oog Aftree Oord.

Hierdie gerieflike huis is Privaat en maklik onderhoubaar.

Die huis bied ‘n groot oop plan kombuis wat vloei na die sitkamer met 'n skuifdeur na jou privaat kuier area met 'n ingeboude...
1 - 4 OF 4