14 PhotosMapped
R1,580,000
2 Bedroom Sectional Title For Sale in Mookgopong Rural
Hierdie ruim Teeldak woning bied 2 slaapkamer 2 badkamer sitkamer oopplan kombuis Stoep met ingeboude braai pragtige gevestigde tuinWater tenk vir ekstra water .Solar installasie, songeyser asook n waterverkoeling stelsel vir die warm dae. 1 Motorhuis plus 1 Afdak
Rustige stil area ....
8 PhotosMapped
R930,000
2 Bedroom Sectional Title For Sale in Mookgopong Rural
Hierdie pragtige eenheid net geskik vir Aftrede In die Bosveld atmosfeerNaby al die fasiliteite
2 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer kombuis lapa en 1 afdak.
Fsiliteite soos warm swembad winkel op perseel eetsaal sorgsentrum wildskamp te veel...