We-R-Real Estate Logo
3 Bedroom House For Sale in Kleinfontein AH

BACK TO
RESULTS

3 Bedroom House For Sale in Kleinfontein AH

R890,000

Monthly Bond Repayment R8,885.58
Calculated over 20 years at 10.5% with no deposit.

Web Ref PR6291
Monthly Levy R3,500

RUSTIGE LEWE OMRING DEUR DIE NATUUR

Kleinfontein is ’n unieke plattelandse kultuurdorp waar veiligheid, ’n vreedsame leefstyl, dienslewering en ’n skoon omgewing eerste gestel word. Sekuriteit sluit ’n omheining om die dorpie, streng toegangsbeheer, veiligheidskameras en patrollies in.

Die dorpie bied verskeie moderne geriewe en is binne 20 minute van groot stadsbesigheidssentrums, terwyl Rayton minder as 10 km weg is — albei bereikbaar via ’n teerpad.

Moderne geriewe sluit in:
• Dokterspraktyk en apteek.
• Winkels.
• Groot gemeenskaplike swembad.
• Rugbyveld en tennisbane.
• Visvanggeriewe en ’n natuurreservaat.
• ’n Aftreeoord waarop die gemeenskap trots kan wees.

Hierdie spesifieke huis in Kleinfontein is met sorg gebou en uitstekend instand gehou. Dit bied nie net die gewone oopplan uitleg wat ’n mens van ’n twee slaapkamer, twee badkamer huis met ’n aparte een slaapkamer woonstel en tuin sou verwag nie, maar ook ekstra voordele:

Selfonderhoudende krag:
• 6 × 550 W sonpanele.
• 5 kW sonkrag inverter.
• 5 kW sonkrag battery.
• Sonkrag geiser.
• Gasstoof.

Water:
• Buite netwerk watervoorsiening direk vanaf Kleinfontein se sterk, konstante fontein van skoon water wat gereeld getoets word.
• Watervoorsiening is ingesluit by die heffings.

Bykomende geriewe:
• Ingeboude kaste in al die slaapkamers en kombuis.
• Ingeboude yskas en vrieskas.
• 3 lugversorgers.
• Klein JoJo tenk.
• Outomatiese motor op die werkswinkeldeur, tuinhek en motorhek.

Algemeen:
• Eienaarskap kan dalk in die toekoms oorgeskakel word na voltitel, maar dit is nie tans die geval niel.
• Losstaande items wat nie hierbo genoem word nie, is uitgesluit.

Kontak die adverteerder so gou moontlik om teleurstelling te voorkom. Kom kyk self - sulke goeie waarde teen so ’n prys moet ’n mens met jou eie oë bevestig.

Features

Pets Allowed Yes
Interior
Bedrooms 3
Bathrooms 2.5
Kitchen 2
Reception Rooms 3
Furnished No
Exterior
Security Yes
Parkings 3
Flatlet 1
Pool No
Scenery/Views Yes
Sizes
Floor Size 177m²
Land Size 531m²
-25.800530199999997, 28.4951064
Tony Fourie
Tony Fourie
Candidate Property Practitioner Registered with PPRA
(FFC 1272289)
1 of 1