We-R-Real Estate Logo

25 Properties

Hierdie uitnemende eiendom gelee in die Hartjie van Die Waterberge Bosveld.
18 Photos
R3,270,000

3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

1 Die Oog Retirement Village, R521 Mineral road R521 Mookgophong
Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  170m²
Land Size  550m²
Ekskusief 3 slaapkamer 2 volbadkamers Ruim slaapkamers 3 leefares uitkyk op tuin pragtige kombuis met aparte opwas. Groot studeer kamer privaat .2 Afdakke en baie parkeer area. Ruim buite kuier area met ingeboude braai en pragtige uitsig op...
Die Oog Retirement Village
5 Photos Mapped
R2,940,000

3 Bedroom House For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  215m²
Land Size  850m²
Family Lifestyle Medical Peace of Mind Sectional Title investment for capital growth and rental opportunities Focus on Active Aging with facilities, services and support programs Open and safe spaces with...
Uitstekende waarde uitmintende afwerking
16 Photos Mapped
R2,700,000

3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  176m²
Land Size  550m²
Jou droomhuis in die Hartjie van die Bosveld Pragtige ruim woonhuis net reg om in te trek Groot tuin baie bome en pragtige voel lewe Kom drink jou koffie in hierdie rustige privaat tuin. Vir die res van jou lewe Al ons fasiliteite op...
Die Oog Aftreelandgoed
14 Photos Mapped
R2,550,000

3 Bedroom House For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  151m²
Land Size  550m²
Ontdek hierdie pragtige, goed versorgde woning wat moderne gerief en rustige elegansie kombineer. Die eiendom bied ruim, ligte leefareas, ’n moderne kombuis, gemaklike slaapkamers met ingeboude kaste en ’n netjiese, private tuin. Die ruim stoep...
Pragtige Aftree Huis in die hartjiie van DIe Bosveld.
17 Photos Mapped
R2,450,000

3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  168m²
Land Size  550m²
Ruim 3 slaapkamer eenheid baie modern en lig 2 badkamers ruim sit/eetkamer oopplan kombuis baie kaste . Gerieflike binne braai met skuifdeure na privaat tuin . Reg om in te trek solar sisteem . Bosveld admosfeer stil rustige area...
Die Oog Aftreelandgoed
15 Photos Mapped
R1,999,000

2 Bedroom House For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  122m²
Land Size  380m²
Hierdie mooi versorgde woning bied gemaklike leefruimtes met ’n ruim sit- en eetkamer, goed toegeruste slaapkamers, moderne badkamers en voldoende ingeboude kaste. Groot vensters en skuifdeure sorg vir baie natuurlike lig, terwyl die privaat,...
Die Oog Aftreelandgoed
12 Photos Mapped
R1,650,000

3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  120m²
Land Size  450m²
Hierdie Aftree eenheid is gerieflik vir die persone wat nog baie rondreis . Moderne 3 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer oopplan kombuis aparte stoep met ingeboude braai . 24 h sekuriteit baie wandelpaaie Pragtige koelte bome baie voels...
Gerieflike Ruim woonhuis
14 Photos
R1,620,000

3 Bedroom Freestanding For Sale in Mookgopong

Bedrooms  3
Bathrooms  3
Garages  1
Floor Size  153m²
Land Size  450m²
Hierdie uitsorderlike eenheid bied 3 slaapkamer 3 badkamers sitkamer eetkamer kombuis stoep met ingeboude braai Ruim kombuis met spens en aparte opwaskamer 1 toesluit motorhuis en afdak . Privaat tuin .0
Gerieflike ruim woonhuis gelee by Die Oog Aftree LANDGOED
9 Photos Mapped
R1,599,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  130m²
Land Size  550m²
Pragtige 2 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer oop plan kombuis met groot son stoep toegemaak met opvou glas deure ingeboude braai 1 motorhuis en parkeer plek in die Bosveld gelee met die pragtige natuurskoon en baie bome.
Pragtige eenheid In die hartjie van die Bosveld .Die Oog Aftree Landgoed
SOLD
SOLE MANDATE
14 Photos Mapped
R1,580,000

2 Bedroom Sectional Title Sold in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  119m²
Land Size  450m²
Hierdie ruim Teeldak woning bied 2 slaapkamer 2 badkamer sitkamer oopplan kombuis Stoep met ingeboude braai pragtige gevestigde tuin Water tenk vir ekstra water .Solar installasie, songeyser asook n waterverkoeling stelsel vir die warm dae. 1 Motorhuis plus 1 Afdak Rustige stil area ....
1 - 10 OF 25