26 PhotosMapped
R1,995,000
8,500m² Farm For Sale in Mookgopong Rural
**8.5 Hectare Smallholding with Endless Potential – Just 13 km from Mookgophong** Escape to the tranquillity of the Limpopo bushveld with this attractive 8.5-hectare farm, ideally situated on the Klein Bokpoort Road, only 13 kilometres...
30 Photos
R1,800,000
4 Bedroom House For Sale in Mookgopong
WELL LOCATED, WELL BUILT, WELL MAINTAINED!!! 4 Bedroom home in Gholfpark, Naboomspruit Full Title, only small security levy monthly Carpets in bedrooms with ceiling fans installed 2 Bathrooms Open plan lounge, dining...
12 PhotosMapped
R1,650,000
3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Hierdie Aftree eenheid is gerieflik vir die persone wat nog baie rondreis . Moderne 3 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer oopplan kombuis aparte stoep met ingeboude braai . 24 h sekuriteit baie wandelpaaie Pragtige koelte bome baie voels...
14 Photos
R1,620,000
3 Bedroom Freestanding For Sale in Mookgopong
Hierdie uitsorderlike eenheid bied 3 slaapkamer 3 badkamers sitkamer eetkamer kombuis stoep met ingeboude braai Ruim kombuis met spens en aparte opwaskamer 1 toesluit motorhuis en afdak .Privaat tuin .0
9 PhotosMapped
R1,599,000
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Pragtige 2 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer oop plan kombuis met groot son stoep toegemaak met opvou glas deure ingeboude braai 1 motorhuis en parkeer plek in die Bosveld gelee met die pragtige natuurskoon en baie bome.
14 PhotosMapped
R1,580,000
2 Bedroom Sectional Title For Sale in Mookgopong Rural
Hierdie ruim Teeldak woning bied 2 slaapkamer 2 badkamer sitkamer oopplan kombuis Stoep met ingeboude braai pragtige gevestigde tuin Water tenk vir ekstra water .Solar installasie, songeyser asook n waterverkoeling stelsel vir die warm dae. 1 Motorhuis plus 1 Afdak Rustige stil area ....
SOLD
33 Photos
R1,500,000
19Ha Farm Sold in Buffelsdoorns AH
PRIME LOCATION!! WELL PRICED 19.01 Ha Small holding about 10km from Naboomspruit High quality sweet & sour Bushveld grazing 2 Sides Game fenced, 2 sides ordinary cattle fence 2 x 3 Bedroom farm houses, both with lounge, dining...
12 PhotosMapped
TENDER
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Hierdie pragtige eenheid bied 2 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer oopplan kombuis baie kaste. Ingeboude braai 1 motorhuis met afdak pragtige tuin met baie voels. Boomryke area wild loop op jou voorstoep Goeie sekuriteit en baie...
PRICE REDUCED
30 PhotosMapped
R1,450,000
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Netjiese aftree huis in 'n uitstekende toestand in die hartjie van die Bosveld. Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskone...
20 Photos
R1,380,000