We-R-Real Estate Logo

68 Properties and Homes For Sale in Mookgopong, Limpopo

2 BEDROOM HOUSE WITH 1 BEDROOM FLAT IN NABOOMSPRUIT
NO TRANSFER DUTY
23 Photos
R1,260,000

2 Bedroom House For Sale in Mookgopong

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  2
Land Size  565m²
SPACIOUS 2 bedroom house in Gholfpark, Naboomspruit 2 Bathrooms Open plan lounge, dining room, kitchen area Tiled throughout the house Sunny, enclosed stoep room Back stoep area with toilet Double garage...
Pragtige Rondawel in die Immergroen Bosveld - Die Oog Aftree-Landgoed
28 Photos Mapped
R1,100,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  95m²
Land Size  250m²
Pragtige Privaat 2 Slaapkamer 2 Badkamer Eenheid in Die Oog Aftree-Landgoed Te Koop. Hierdie gerieflike huis is los staande en baie privaat omring deur pragtige boomryke parke, en is 'n lushof om na huis toe te gaan. Dis ’n ruim...
WELL LOCATED 3 BEDROOM TOWN HOUSE IN SECURED COMPLEX IN NABOOMSPRUIT
33 Photos
R1,100,000

3 Bedroom Townhouse For Sale in Mookgopong

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  2
WELL LOCATED, WELL BUILT, WELL MAINTAINED!!! WALL TO WALL SPACIOUSNESS!! 3 Bedroom sectional title town house Tiled throughout Built in cupboards in all bedrooms Air-conditioning in main bedroom &...
Boomryke area met baie voels  woonhuis gelee by Die Oog Aftree LANDGOED
9 Photos Mapped Plans
R1,095,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  98m²
Land Size  350m²
Hierdie eenheid is gelee naby al die fasiliteite ruim 2 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer kombuis baie kaste groot lapa met ingeboude braai en toegemaak met seile 2 afdakke baie privaat en rustig.
3 BEDROOM TOWN HOUSE IN NABOOMSPRUIT
24 Photos
R1,060,000

3 Bedroom Townhouse For Sale in Mookgopong

1 9Th Street, 1, 126 9Th Street
Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  2
WHY PAY RENT? GO FOR IT!! AFFORDABLE 3 Bedroom sectional title town house in a well located secured complex in Naboomspruit 2 Bathrooms Open plan lounge, dining room, kitchen with granite tops & scullery Sunny enclosed...
Uitsonderlike eenheid  pragtige bosveld
7 Photos Mapped
R1,031,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  1
Garages  -
Floor Size  79m²
Land Size  350m²
Rustigheid van die Bosveld n vakansie admosfeer veiligheid en skoonlug en omgee mense hierdie pragtige eenheid kan jou tuiste in die Natuur wees. 2 slaapkamer 2 badkamer sitkamer eetkamer pragtige kombuis baie kaste Lapa met ingeboude braai privaat...
Pragtige 2 slaapkamer woning by Die Oog Aftree-Landgoed.
43 Photos Mapped
R985,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  84m²
Land Size  350m²
Pragtige 2 slaapkamer woning by Die Oog Aftree-Landgoed. Knus aftree huis in die hartjie van die Bosveld. Hierdie is ‘n baie eksklusiewe, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat...
Retire in the splendor of the Bushveld - Die Oog Afree-Landgoed!
23 Photos Mapped
R980,000

2 Bedroom Sectional Title For Sale in Mookgopong

Bedrooms  2
Bathrooms  1
Garages  -
Floor Size  78m²
Land Size  250m²
Pragtige aftree woning is te koop in Die Oog Aftree-Landgoed Oord. Hierdie gerieflike huis is Privaat en 'n lushof om na huis toe tegaan. Gerieflik en maklik onderhoubaar. Die huis bied ‘n groot oop plan sitkamer met plek vir eetkamer en vloei...
Ten volle gemeubileerde aftreehuis by Die Oog.
EXCLUSIVE MANDATE
16 Photos Mapped
R960,000

2 Bedroom Bungalow For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  1
Garages  -
Land Size  250m²
Netjiese, ten volle gemeubileerde aftree huis in 'n uitstekende toestand in die hartjie van die Bosveld. Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys....
Aftrede in die Bosveld met sy pragtige natuurskoon wonderlike klimaat en rustige omgewing.
11 Photos Mapped
R950,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  89m²
Land Size  300m²
Hierdie pragtige 2 slaapkamer 2 badkamer oopplan kombuis met sit/eetkamer ruim lapa met ingeboude braai toegemaak met seile 1 Afdak toegerus met inverter batterye en sonpanele asook n gas geyser vir jou eie gerief. Hierdie eenheid is gelee in die...
41 - 50 OF 68