We-R-Real Estate Logo
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

R720,000

Monthly Bond Repayment R7,309.64
Calculated over 20 years at 10.75% with no deposit.

Web Ref PR4361
Monthly Levy R2,750
Monthly Rates R350
Sectional Title Levy R1
Special Levy R1

Aftree huisie in die Bosveld Die Oog Aftree LANDGOED

Pragtige aftree woning is te koop in Die Oog Aftree-Landgoed Oord.

Hierdie gerieflike huis is Privaat en 'n lushof om na huis toe tegaan. Gerieflik en maklik onderhoubaar.

Die huis bied ‘n groot oop plan sitkamer met plek vir eetkamer en vloei na die kombuis toe. Die kombuis het baie ingeboude kaste met graniet blaaie, dubbel wasbak en plek vir twee elektriese toebehore en yskas en twee plaat elektriese stoof.

Die hoofslaapkamer is ruim met ingeboude kaste. Die tweede slaapkamer vat gerieflik ’n dubbel bed met ook ingboude kaste. Daar is een badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.

Uit die sitkamer is daar ’n skuifdeur na ingboude braai area wat uitvloei na die klein tuintjie.

Daar is ’n afdak vir een motor.

Die Oog aftree-landgoed is 'n unieke aktiewe leefstyl blyplek vir mense wat nie kans sien vir 'n tradisionele aftree-oord nie. Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld e

Features

Pets Allowed Yes
Interior
Bedrooms 2
Bathrooms 1
Kitchen 1
Reception Rooms 2
Furnished No
Exterior
Security Yes
Parkings 1
Pool Yes
Scenery/Views Yes
Sizes
Floor Size 50m²
Land Size 300m²
-24.448977799999998, 28.6160741
1 of 1