2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
R799,000
Monthly Bond Repayment R7,843.33
Calculated over 20 years at 10.25% with no deposit.
Web Ref
PR5393
Monthly Levy
R3,944
Monthly Rates
R550
Pragtige 2 slaapkamer woning by Die Oog Aftree-Landgoed.
Netjiese aftree huis in die hartjie van die Bosveld.
Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskone natuur om jou, omring deur groot hoë bome. ‘n Ryk voël lewe en wildsbokkies wat tussen die wooneenhede kom kuier.
Met die intrapslag omhels die warmte van die oop leefarea jou. Die leefarea is deel van die oopplan kombuis.
Pragtige moderne kombuis met genoeg kaste, graniet blaaie, 'n twee plaat elektriese stoofblad met plek vir ‘n wasmasjien en 'n regop yskas/vrieskas kombinasie.
Die huis het twee slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ruim met 'genoeg ingeboude kaste. Die badkamer bestaan uit ‘n stort, toilet, ingeboude wasbak en is geteel. Die tweede slaapkamer vloei uit die leefarea uit en het ook ingeboude kaste.
Die leefarea is ruim en het genoeg plek vir 'n sitkamer - en 'n eetkamerstel.
Die tuin is klein en netjies.
Daar is 'n afdak vir jou voertuig.
Die woon eenheid is baie sentraal geleë, stapafstand van die sorgsentrum, restaurant, swembad, tennisbane en baie meer fasiliteite om van te droom.
Skakel my vandag om nie hierdie droomwoning te mis nie!

Features
Pets Allowed
Yes
Interior
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Kitchen
1
Reception Rooms
1
Furnished
No
Exterior
Security
Yes
Pool
Yes
Sizes
Floor Size
74m²
Land Size
350m²
Extras
Aquatic Activities; Bungalow; Carport; Communal Braai Area; Cooling Fans; Dishwasher Connection; Fibre; Garden Services; Medical Care; Open Plan Kitchen; Retirement Living; Shower, Toilet and Basin
Zeno Venter
Candidate Property Practitioner Registered with PPRA(FFC 1271714)
Cell +2782 440 7497
Office 012 940 2967