2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
R660,000
Monthly Bond Repayment R6,589.30
Calculated over 20 years at 10.5% with no deposit.
Web Ref
PR5394
Monthly Levy
R3,739
Monthly Rates
R550
Knus twee slaapkamer aftree eenheid in die gesogte Die Oog Aftree Landgoed.
Netjiese aftree huis in die hartjie van die Bosveld.
Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskone natuur om jou, omring deur groot hoë bome. ‘n Ryk voël lewe en wildsbokkies wat kom kuier.
Met die intrapslag omhels die warmte van die oop leefarea jou. Die leefarea is deel van die oopplan kombuis.
Pragtige kombuis met genoeg kaste, graniet blaaie, 'n twee plaat elektriese stoofblad met plek vir ‘n wasmasjien en 'n regop yskas/vrieskas kombinasie.
Die huis het twee slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ruim met 'genoeg ingeboude kaste. Dit het ook 'n skuifdeur wat op 'n patio uitloop. Die badkamer bestaan uit ‘n stort, toilet, ingeboude wasbak en is geteel. Die tweede slaapkamer vloei uit die leefarea uit.
Buite die sitkamer is 'n mooi, groot grasdak lapa met 'n ingeboude braai en kaste om braai toerusting ensovoorts te stoor.
Die tuin is klein en netjies.
Daar is 'n afdak vir jou voertuig.
Die woon eenheid is baie sentraal geleë, stapafstand van die sorgsentrum, restaurant, swembad, jukskeibane, klubhuis en meer fasiliteite om van te droom.
Skakel my vandag om nie hierdie droomwoning te mis nie!

Features
Pets Allowed
Yes
Interior
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Kitchen
1
Reception Rooms
2
Furnished
No
Exterior
Garages
1
Security
Yes
Pool
Yes
Sizes
Floor Size
58m²
Land Size
300m²