We-R-Real Estate Logo

17 Retirement Units For Sale in Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo

Hierdie uitnemende eiendom gelee in die Hartjie van Die Waterberge Bosveld.
18 Photos
R3,270,000

3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

1 Die Oog Retirement Village, R521 Mineral road R521 Mookgophong
Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  170m²
Land Size  550m²
Ekskusief 3 slaapkamer 2 volbadkamers Ruim slaapkamers 3 leefares uitkyk op tuin pragtige kombuis met aparte opwas. Groot studeer kamer privaat .2 Afdakke en baie parkeer area.
Ruim buite kuier area met ingeboude braai en pragtige uitsig op...
Uitstekende waarde uitmintende afwerking
16 Photos Mapped
R2,700,000

3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  176m²
Land Size  550m²
Jou droomhuis in die Hartjie van die Bosveld
Pragtige ruim woonhuis net reg om in te trek
Groot tuin baie bome en pragtige voel lewe
Kom drink jou koffie in hierdie rustige privaat tuin.
Vir die res van jou lewe
Al ons fasiliteite op...
Pragtige Aftree Huis in die hartjiie van DIe Bosveld.
17 Photos Mapped
R2,450,000

3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  168m²
Land Size  550m²
Ruim 3 slaapkamer eenheid baie modern en lig 2 badkamers ruim sit/eetkamer oopplan kombuis baie kaste .
Gerieflike binne braai met skuifdeure na privaat tuin .
Reg om in te trek solar sisteem .
Bosveld admosfeer stil rustige area...
Lock up and go
12 Photos Mapped
R1,650,000

3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  120m²
Land Size  450m²
Hierdie Aftree eenheid is gerieflik vir die persone wat nog baie rondreis .
Moderne 3 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer oopplan kombuis aparte stoep met ingeboude braai .
24 h sekuriteit baie wandelpaaie
Pragtige koelte bome baie voels...
Gerieflike ruim woonhuis gelee by Die Oog Aftree LANDGOED
9 Photos Mapped
R1,599,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  130m²
Land Size  550m²
Pragtige 2 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer oop plan kombuis met groot son stoep toegemaak met opvou glas deure ingeboude braai 1 motorhuis en parkeer plek in die Bosveld gelee met die pragtige natuurskoon en baie bome.
Pragtige uitsig op berg stil rustige area .Bosveld admosfeer veilig skoon en soveel om op te noem.
TENDERPRIVATE SALE
12 Photos Mapped
TENDER

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  110m²
Land Size  450m²
Hierdie pragtige eenheid bied 2 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer oopplan kombuis baie kaste.
Ingeboude braai 1 motorhuis met afdak pragtige tuin met baie voels. Boomryke area wild loop op jou voorstoep
Goeie sekuriteit en baie...
Netjiese, moderne 2 slaapkamer woning by Die Oog Aftree-Landgoed.
PRICE REDUCED
30 Photos Mapped
R1,450,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  1
Floor Size  102m²
Land Size  300m²
Netjiese aftree huis in 'n uitstekende toestand in die hartjie van die Bosveld.

Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskone...
Skaars twee slaapkamer staandak woning!
EXCLUSIVE MANDATE
31 Photos Mapped
R1,350,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  1
Garages  1
Floor Size  93m²
Land Size  350m²
Ontsnap na die rustigheid van die Bosveld met hierdie besonder netjiese en skaars tweeslaapkamer-woning in die gewilde Die Oog Aftree Landgoed — ’n plek waar gemaklike aftrede en natuurskoon hand aan hand gaan.

Die woning bied ’n...
Pragtige Rondawel in die Immergroen Bosveld - Die Oog Aftree-Landgoed
28 Photos Mapped
R1,100,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  95m²
Land Size  250m²
Pragtige Privaat 2 Slaapkamer 2 Badkamer Eenheid in Die Oog Aftree-Landgoed Te Koop.

Hierdie gerieflike huis is los staande en baie privaat omring deur pragtige boomryke parke, en is 'n lushof om na huis toe te gaan.

Dis ’n ruim...
Boomryke area met baie voels  woonhuis gelee by Die Oog Aftree LANDGOED
9 Photos Mapped Plans
R1,095,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  98m²
Land Size  350m²
Hierdie eenheid is gelee naby al die fasiliteite ruim 2 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer kombuis baie kaste groot lapa met ingeboude braai en toegemaak met seile 2 afdakke baie privaat en rustig.
1 - 10 OF 17