7 PhotosMapped
R1,031,000
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Rustigheid van die Bosveld n vakansie admosfeer veiligheid en skoonlug en omgee mense hierdie pragtige eenheid kan jou tuiste in die Natuur wees. 2 slaapkamer 2 badkamer sitkamer eetkamer pragtige kombuis baie kaste Lapa met ingeboude braai privaat...
43 PhotosMapped
R985,000
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Pragtige 2 slaapkamer woning by Die Oog Aftree-Landgoed. Knus aftree huis in die hartjie van die Bosveld. Hierdie is ‘n baie eksklusiewe, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat...
11 PhotosMapped
R950,000
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Hierdie pragtige 2 slaapkamer 2 badkamer oopplan kombuis met sit/eetkamer ruim lapa met ingeboude braai toegemaak met seile 1 Afdak toegerus met inverter batterye en sonpanele asook n gas geyser vir jou eie gerief. Hierdie eenheid is gelee in die...
15 PhotosMapped
R899,000
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Pragtige Grasdakhuis te Koop in Gesogte Oog Aftreelandgoed. Sjarmante en gerieflike aftree-opsie in 'n gevestigde omgewing. Hierdie lieflike grasdakeiendoms is perfek geleë in die hoogs gesogte Oog Aftreelandgoed. Die eiendom is stapafstand...
PRICE REDUCED
25 PhotosMapped
R769,000
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Netjiese aftree huis in die hartjie van die Bosveld. Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskone natuur om jou, omring deur...
16 PhotosMapped
R699,000
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
**ALLEENMANDAAT – Bekostigbare Bosveld-aftrede in die gewilde Die Oog Aftree Landgoed** Hierdie netjiese en knus rondawel bied die ideale geleentheid vir rustige aftrede in die veilige en gevestigde Die Oog Aftree Landgoed. Die...
26 PhotosMapped
R660,000
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Netjiese aftree huis in die hartjie van die Bosveld. Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskone natuur om jou, omring deur...
8 PhotosMapped
R580,000
1 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Hierdie is soos om op vakansie te wees .Pragtige nuut opgegradeer net reg om in te trek naby al die fasiliteite
stil rustige area .
6 PhotosMapped
R498,000
1 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong Rural
Moenie hierdie een mis nie in n Veiligheids kompleks Aftree met geen sorge.1 Slaapkamer 1 badkamer oop plan sitkamer kombuis .
Lapa met ingeboude braai naby al die fasiliteite.