R968,000
Monthly Bond Repayment R9,502.30
Calculated over 20 years at 10.25% with no deposit.
Change Assumptions
Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs | Currency Converter
Monthly Rates
R390
R390
Ten volle gemeubileerde aftreehuis by Die Oog.
Netjiese, ten volle gemeubileerde aftree huis in 'n uitstekende toestand in die hartjie van die Bosveld.
Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskone natuur om jou, omring deur bome. ‘n Ryk voël lewe en wildsbokkies wat tussen die wooneenhede kom kuier.
Met die intrapslag omhels die warmte van die oop leefarea jou. Die ruim leefarea en oopplan kombuis vorm 'n geintegreerde area.
Pragtige oopplan, moderne kombuis met genoeg kaste, graniet blad, 'n gasstoof en 'n elektiese oondtjie met plek vir ‘n regop yskas/vrieskas kombinasie. Daar is ook plek vir 'n outomatiese wasmasjien en skottelgoedwasser.
Die huis het twee slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ruim met genoeg ingeboude kaste. Daar is ook 'n glas skuifdeur wat uitloop op die kuierarea.
Die tweede slaapkamer vloei uit die leefarea uit en het ook genoeg ingeboude kaste. Die Badkamer, wat tot teen die dak geteel is, bestaan uit 'n stort en 'n wasbak en toilet.
Die leefarea is ruim met genoeg plek vir 'n sitkamer - en 'n eetkamerstel. Daar is ook 'n glas skuifdeur wat op die kuier area uitloop.
Buite die leefarea is 'n ruim, geplaveide kuier area met 'n ingeboude braai.
Daar is 'n enkel motorafdak.
Die eenheid is goed geleë, stapafstand van die sorgsentrum, restaurant, swembad, tennisbane en baie meer fasiliteite om van te droom.
Eenheid word verkoop met al die meubels en toestelle ingesluit.
Skakel my vandag om nie hierdie droomwoning te mis nie!

Features
Pets Allowed
Yes
Interior
Bedrooms
2
Bathrooms
1
Kitchen
1
Reception Rooms
2
Furnished
No
Exterior
Security
No
Pool
Yes
Sizes
Land Size
250m²
STREET MAP
STREET VIEW